PostSecret Africa volg in die spore van die oorspronklike PostSecret.com van Frank Warren, wat mense gevra het om hulle geheime anoniem met die wereld te deel deur middel van 'n handgemaakte poskaart.
PostSecret Africa wil vir ons kontinent so 'n outlet bied. Afrika het baie hartseer en verdriet, nie net in ons geskiedenis nie, maar ook tot en met vandag. Ons wil hierdie geslag 'n geleentheid gee om hul geheime te deel - 'n manier om hoop, gemeenskaps ondersteuning en eenheid aan te bied.
Afrika bestaan uit 53 lande en baie verskillende kulture.
Hierdie blog is bedoel vir alle mense van Afrika. Maak nie saak watse taal jy praat of waar jy vandaan kom nie. Ongelukkig kan hierdie webwerf nie in Engels gepubliseer word nie, maar ons sal altyd 'n Engelse vertaling bysit.
Gebruik van alle en enige taal sal verwelkom word.
[PostSecret Africa follows in the footsteps of the original PostSecret.com of Frank Warren, which asks people to share their secrets anonymously with the world by means of a handmade postcard.
PostSecret Africa wants to offer our continent this outlet. Africa has a lot of heartache and sorrow, not only in our history, but struggles that continue into the present. We want to give this generation a chance to share their secrets - a means of providing hope, community support and unity.
Africa comprises 53 countries and many different cultures.
This blog is for all people of Africa. It does not matter what language you speak or where you come from. Unfortunately, this website will not be published in English, but we will always have an English translation.
Use of any and all languages will be welcome.]